top of page
4681_1563177010977-learning_activities_for_kids.jpeg

'n Liefdevolle omgewing waar leerlinge gelei word tot

sukses

Onderrig en leer in 'n raamwerk gebaseer op Christelike beginsels

About

meer oor skitter akademie

Skitter Akademie is trots daarop om die voorloper in akademiese ontwikkeling te wees.  

​

Die totale ontwikkeling van u kind is ons proriteit.

Ons skool:

 

·         ‘n Atmosfeer wat warm, liefdevol en positief is.

·         ‘n Skool mamma wat lief is vir jou kind (Personeel is vriendelik en behulpsaam)

·         Die personeel is geduldig en ontvanklik vir die kleuters se behoeftes

·         Dissipline is konsekwent maar liefdevol

·         Die kleuters is gelukkig en ontspanne

·         24h Kring TV vir veiligheid

·         Goeie sekuriteit

·         Prettige speelparke

Ons klaskamers

 

·         Daar is voldoende ruimte vir aktiwiteite in die klas (1,5m² per kind)

·         Daar is genoeg personeel vir die hoeveelheid kinders:
                                 1mnd tot 18mnde: 1:6
                                18mnde tot 3 jaar: 1:12
                                       3 en 4 jaar: 1:18
                                       4 en 5 jaar: 1:24

                                          Graad R: 1:24

·         Elke leerling het ‘n persoonlike vorderings lêer

·         Daar is genoeg ouderdoms gepaste apparaat en dit is toeganklik vir die kleuters

Veiligheid, Gesondheid en higiëne

 

·         Daar is ten alle tye ten minste 3 personeellede op die speelgrond aan diens

·         Daar is ’n voorvalle-register wat indien nodig voltooi word

·         Die skool is omhein en het 24 kameras op die perseel

·         Toegangshekke het ’n veiligheidsknip wat kinders nie kan oopmaak nie

·         Die Personeel voltooi jaarliks ‘n noodhulp kursus

·         Die skool het twee noodhulpkissies, ‘n noodplan en brandblussers waar vereis word

·         Skool word daagliks gesaniteer en uurliks skoon gemaak

·         Daar is ’n aparte siekekamer

Gefiltreerde drinkwater word deur die dag vir leerlinge gegee
 

wat bied skitter akademie 

Die Leerprogram:

​

3maande tot 5 jaar:

·         Personeel beskik oor die nodige ervaring om die stimulerende leerprogram te bestuur

·         Die TV word spaarsamig gebruik

·         Elke leerling het sy eie werkboeke, inkleurboeke en skryfbehoeftes

·         ‘n Gestruktureerde dagprogram word gebruik en sluit etenstye, rustye, vry spel,       

          georganiseerde binne-en buite aktiwiteite in

·         Die leerprogram is speel gebaseerd

·         Formele assessering Junie en November

·         4 vorderingsverslae per jaar word aan ouers voorsien

·         Sensoriese spel word as ‘n belangrike deel van die dagprogram gesien

Graad R

·         Gespesialiseerde Graad R program word gevolg

·         Skitter se Graad R leerlinge is die voorlopers in die Laerskole

·         Leerlinge word Wiskunde, Afrikaans en Engels magtig volgens CAPS Gr 1 standaard.

Ons  besef hoe belangrik is speel in ‘n kleuter se lewe en ag “speel-leer” baie hoog!

AdobeStock_51575251.jpeg

Ons spog graag met ons kinders...

Contact
bottom of page